+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Vyf Slaapkamer Huis te koop in Skiathos Langebaan, Wes-Kaap Verw 986 (VERKOOP) R1,165,000

VERKOOP

Vyf slaapkamer huis met drie badkamers te koop in Langebaan, Weskus .

Ideale geleentheid vir ‘n vakansie huis, loopafstand na Club Mykonos, Strand en restaurante. Ook loopafstand na Laguna Mall .

Die huis bied ‘n aparte een slaapkamer woonstel met eie kombuis en badkamer asook sy eie ingang.

Enkel Motorhuis.

Oopplan leefarea met kombuis en sitkamer. Afsonderlike binnebraai kamer .

Ruim agterplaas heeltemal gesluit.

Kontak my gerus vir besigtiging.

 

 

Kry ‘n gratis verband vooraf goedkeuring van ‘n spoedige verbandinisieerder Oobalink se

Antonella Werth – Tel: 022 783 1234          Epos: preapprove@gideonestates.co.za


Agent Inligting

Marilize Maree
Marilize Maree
  • Mobiele: 0723059634
  • Faks: 0867102305

Stuur Boodskap