+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Vyf Slaapkamer Huis te koop in Velddrif Verw 1038 R1,490,000

Hierdie pragtige groot vyf slaapkamer familiehuis is in ‘n rustige omgewing van Velddrif, sentraal geleë, naby al die kommoditeite.

Hierdie huis is ‘n ‘Doen Dit Self’ en nutsman se droom, met ‘n groot garage, “man cave” en ‘n werkswinkel.

Die kombuis het potensiaal om opgegradeer word na ‘n baie moderne kombuis. Huis met baie ruimte vir diere op die pragtige groen grasperk.

Die ingang lei tot ‘n groot leefarea. Hierdie eiendom het die moontlikheid om in te rug as ‘n gastehuis, met Vyf slaapkamers en ‘n lieflike ruim leef area.

Met ‘n groot aantal aktiwiteite te doen in die Velddrif omgewing, hierdie huis is ‘n juweel.

Kontak my gerus vir verdere hulp.


Agent Inligting

Gideon Langart
Gideon Langart
Principal
  • Mobiele: +2783 704 1234
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap