+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Waterfront drie vlak woonstel in n veilige omheinde area te koop, Port Owen. Verw 2407 R1,950,000

Waterfront woonstel met gedeelde jetty te koop in Port Owen.

Drie slaapkamers met n loft kamer bo.  Oop plan leefarea wat uitloop op n bedekte stoep met ingeboude braai en asemrowende uitsigte op die water.  n Gedeelde jetty net voor die woonstel waar u boot veilig gehawe kan staan.   Die woonstel is gelee in n omheinde veilige area met ingangsbeheer vir ekstra veiligheid.

Kom geniet die veilige weskus leefstyl.  Kontak my nou om die eiendom te besigtig.


Agent Inligting

Vanessa Langart
Vanessa Langart
Agent
  • Mobiele: +27 76 960 3419
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap