+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Luukse waterfront eiendom met ‘n Jetty, Jacuzzi te koop in Port Owen Ref 812 R3,740,000

Asemrowend Waterfront eiendom met luukse afwerkings het alles wat u benodig. Ruim oopplan sitkamer en kombuis met ‘n spens/waskamer.

Braaikamer met ‘n ingeboude braai en kroeg wat lei na ‘n private Jacuzzi kamer.

Pragtige uitsig reg rondom.

Vier slaapkamers in totaal en twee vol badkamers

Drie motorhuise en spasie vir ‘n werksarea.

Omheinde erf wat plavei is met toegang tot u eie privaat Jetty.

 

 

Kry ‘n gratis verband vooraf goedkeuring van ‘n spoedige verbandinisieerder Oobalink se

Antonella Werth – Tel: +27 21 975 5669          Epos: antonella@werth.co.za

 

 


Agent Inligting

Vanessa Langart
Vanessa Langart
Agent
  • Mobiele: +27 76 960 3419
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap