+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Waterfront Eiendom op Admiral Island Port Owen Ref 757 (VERKOOP) R3,700,000

Verkoop

Fantastiese waterfront eiendom in die verruklike Flamingo Cove op Admiral Island in die hartjie van Port Owen Marina.

Hierdie 4 Slaapkamer, dubbel motorhuis eiendom het ‘n uitsig vanaf elke venster en boonop is die vloere gele met marmer teels regdeur die huis. In die hoofslaapkamer kan u self besluit op ‘n vloerbedekking. Hierdie eiendom is splinternuut en goed gebou.  Die kamers is ruim en lig. U kan u eie Jetty bou so groot soos wat u verlang.

Die kombuis kyk uit oor die waterweë van Port Owen, die Bergrivier asook die Bo en Onder balkonne, hoofslaapkamer, sitkamer, eetkamer en tweede slaapkamer.

Die stoof en “hob” is vlekvrye staal.  Alle afrondingsmateriaal in die woning is van hoogstaande gehalte. Daar is ook ‘n spasie waar ‘n wynkelder geinstalleer kan word.

Kontak ons vir ‘n vooraf gereelde besoek en kom kyk vir uself waaroor gaan die veelbesproke veiligheid van die area sowel as Admiral Island.

 


Agent Inligting

Vanessa Langart
Vanessa Langart
Agent
  • Mobiele: +27 76 960 3419
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap