+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

WATERFRONT Erf met eie Kaai te koop in Port Owen, Velddrif Verw 2144 R1,250,000

Een van net ‘n paar Waterfront erwe, beskikbaar nou!

Hierdie lieflike Waterfront erf is goed geleë in ‘n veilige en rustige area na aan winkels, kerke en skole.

Erf het mure aan drie kante sowel as ‘n hek by die ingang.

Eie Kaai wat ingesluit is by prys.

Kontak my gerus vir meer inligting en besigtiging.


Agent Inligting

Kenny Belling
Kenny Belling

Stuur Boodskap