+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Waterfront Erf met Kaai regte te koop op Admiral Island. Port Owen Verw 1100 R2,450,000

Baie mooi Waterfront Erf van 1336 vkm te koop op ‘n veilige 24 uur sekuriteits Island.

Erf het Kaai regte.

Kom bou jou luukse woning op hierdie gewilde privaat Island en geniet Weskus waterweg uitsigte daagliks!

Kontak my gerus vir meer inligting en besigtiging!


Agent Inligting

Stuur Boodskap