+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Waterfront erf te koop in Port Owen, Velddrif Verw 905 R2,170,000

Geniet die lewensstyl en gasvryheid van die Weskus wanneer jy hierdie lieflike Waterfront-plot koop en die huis van jou drome bou. Met jou eie kaai, kan jy jou boot voor jou huis hê, reg om die Weskus waterwee aan te pak. Redelik gelyke plot, 528vkm.

Geleë in ‘n stil en veilige omgewing na aan restaurante, winkels, kerke en skole.

Kontak my gerus vir meer inligting en vir besigtiging!


Agent Inligting

Kenny Belling
Kenny Belling

Stuur Boodskap