+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Waterfront erf te koop op Admiral Island in Port Owen Verw 1006 (VERKOOP) R970,000

 VERKOOP

Hierdie is ‘n pragtige groot erf in ‘n private rustige omgewing en erf is maklik toeganklik.

Die eiendom is geleë op ‘n pragtige eiland in ‘n 24-uur sekuriteit kompleks.

Bou jou droom huis met privaat Jetty en geniet hierdie pragtige omgewing in vrede en rustigheid. Het ‘n klein park reg langs die erf.

Maandelikse heffing is R740-00 en tariewe per jaar is R9081-60.

Skakel ons asseblief vir flinke diens

 

 

Kry ‘n gratis verband vooraf goedkeuring van ‘n spoedige verbandinisieerder Oobalink se

Antonella Werth – Tel: 022 783 1234          Epos: preapprove@gideonestates.co.za

 


Agent Inligting

Gideon Langart
Gideon Langart
Principal
  • Mobiele: +2783 704 1234
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap