+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Waterfront Erf te koop op Admiral Island in Port Owen Verw 2087 R1,600,000

Hierdie perfekte Waterfront erf is geleë in ‘n stil straat met die wind teen sy rug.

Kom woon op ‘n eiland sonder om bekommerd te wees oor misdaad met hierdie 24-uur-sekuriteitskompleks.

Kontak my gerus vir besigtiging!


Agent Inligting

Vanessa Langart
Vanessa Langart
Agent
  • Mobiele: +27 76 960 3419
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap