+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Waterfront Erf te koop op Admiral Island in Port Owen. Verw 2154 R695,000

Hierdie Waterfront plot is te koop teen ‘n winskoop prys!
Wil jy wegkom van die besige stadslewe, misdaad en verkeer? Wil u kinders nog steeds buite speel en weet hulle is veilig?
Bou jou droomhuis op die waterrand op hierdie 415vkm erf geleë op Admiral Island, ‘n 24-uur sekuriteitslandgoed in die hartjie van Port Owen.
Jy kan die veilige, rustige Weskus leefstyl en beste sonsondergange geniet. Kinders kan nog kinders wees en veilig speel in ‘n parkie reg oorkant die straat.
Ongelukkig het die eiendom geen kaai (“jetty) regte, maar opsie van gemeenskaplike kaai is beskikbaar.
Kontak my gerus vir meer inligting en om te besigtig

Agent Inligting

Kenny Belling
Kenny Belling

Stuur Boodskap