+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Waterfront Erf te koop op Admiral Island, Port Owen Verw 520 (VERKOOP) R970,000

 VERKOOP

Die Waterfront erf is geleë in Admiral Island, Port Owen. Baie veilig met 24 uur sekuriteit en die laagste misdaad syfer in die land. Kom bou jou droom huis. Hou jou boot in die water voor jou huis.

Baie sentrale geleë met winkels, kerke, skole en ander dorpe naby en 140km vanaf Kaapstad.

Bel my gerus vir besigtiging by 022 783 1234 of epos na vanessa@gideonestates.co.za


Agent Inligting

Vanessa Langart
Vanessa Langart
Agent
  • Mobiele: +27 76 960 3419
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap