+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Waterfront Familie Huis te koop op Admiral Island, Port Owen Verw 2026 R4,200,000

Hierdie uitsonderlike eiendom is nou te koop in ‘n sekuriteitskompleks op die private waterweg van Port Owen Marina. Kommunale kaai beskikbaar in die voorkant van die eiendom en geen kaai fooie betaalbaar.

Hierdie pragtige huis bied vyf ruim slaapkamers en vyf badkamers in totaal. (Vier van die slaapkamers het hul eie aansluit badkamers).

Grondvloer: Kombuis met aparte opwaskamer en waskamer. Oopplan sitkamer en eetkamer met ingeboude braai. Aparte leef kamer en onderdak stoep, ook met ingeboude braai. Twee ruim slaapkamers met aansluit badkamers wat oopmaak na buite swembad area. Pragtige goedversorgde tuin en baie ruimte vir die kinders om te speel. Eiendom omhein vir veiligheid en privaatheid.

Boonste vloer: Oop plan kombuis, sitkamer en eetkamer ook met ingeboude braai. Skuifdeure wat lei na die pragtige uitsig op die water. Drie baie ruim slaapkamers met aansluit badkamers. Slaapkamers met hul eie private balkon met asemrowende uitsigte oor die waterweg.

Hierdie eiendom bied ook ‘n dubbelmotorhuis, sonpaneel, CCTV kameras en DC omkeerder met vier ligte.

Moenie uitstel, kontak my gerus vandag en maak hierdie pragtige eiendom joune en geniet die Weskus Waterfront leefstyl.


Agent Inligting

Zharnel Redelinghuys
Zharnel Redelinghuys
  • Mobiele: +27 71 499 8682
  • Faks: 022 783 1004

Stuur Boodskap