+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Asemrowende rivierfront woning in Admiral Island Verw: 182 R3,700,000

Hierdie asemrowende rivierfront herehuis het drie vlakke met ‘n pragtige uitsig op Admiral Island , ‘n 24 – uur sekuriteits gebied. Vier slaapkamers wat oopmaak op ‘n balkon met uitsig op die rivier en drie badkamers plus ‘n gastetoilet. ‘N baie ruim studeerkamer met baie kaste. Kombuis met marmer tops en opwaskamer. Braaikamer met ingeboude braai en ruim oopplan leefarea met skuifdeure wat open na ‘n buite onthaal area met swembad. Dubbelmotorhuis en ‘n lae onderhoud tuin, meestal plaveisel. Met flaminke en asemrowende natuur en rivier tonele te sien is hierdie woning waarlik spesiaal!

Bel my nou – hierdie eiendom is die moeite werd!!

 

 

 

Kry ‘n gratis verband vooraf goedkeuring van ‘n spoedige verbandinisieerder Oobalink se

Antonella Werth – Tel: +27 21 975 5669          Epos: antonella@werth.co.za

 

 


Agent Inligting

Gideon Langart
Gideon Langart
Principal
  • Mobiele: +2783 704 1234
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap