+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Waterfront huis te koop in Port Owen. Ref2488 R2,600,000

Twee slaapkamer woning te koop in Port Owen.

Hierdie twee slaapkamer woning is ideal vir afskaling of ‘n toesluit en gaan vakansie woning,

Die oopplan leef area, kombuis en eetkamer sluit aan by die groot binne braai en onthaal area met ‘n asemrowende uitsig op die water.

Die braai area sowel as die hoof slaapkamer loop albei uit in ‘n binnehof waar die swembad geleë is.

Een motor afdag en ‘n lang pansteel wat genoeg parkeerplek voorsien.

 


Agent Inligting

Angela Bester
Angela Bester
  • Mobiele: 0849579281

Stuur Boodskap