+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Waterfront huis te koop in Port Owen R2,900,000

Hierdie pragtige huis is geleë in die bekende en gewilde Port Owen. Geniet uitsonderlike uitsig op die water, sonsondergange en jou boot aan die kaai, ‘n paar treë van jou huis af.

Hierdie huis bied:

  • Ingangsportaal. Pragtige woon- en eetkamer
  • Een gemaklike sitkamer met kaggel benede en een bo
  • Moderne kombuis met wasgoed area
  • Bar vir vermaak met ingeboude braai
  • Drie slaapkamers
  • Twee Badkamers
  • Studeer kamer met ‘n pragtige uitsig
  • Dubbel motorhuis plus ‘n boot huis
  • Goed onderhou en lae instandhouding tuin
  • Eie private kaai
  • Water tenke en soveel meer

Hierdie buitengewone huis bied u die ontspanne, veilige en wonderlike weskusstyl


Agent Inligting

Zharnel Redelinghuys
Zharnel Redelinghuys
  • Mobiele: +27 71 499 8682
  • Faks: 022 783 1004

Stuur Boodskap