+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Waterfront Huis te koop op die Hoof Marina van Port Owen Verw 2027 R4,100,000

Hierdie pragtige en goed onderhoude huis op die hoof marina en na geleë aan die dorp, bied u die ontspanne, veilige en wonderlike Weskus leefstyl. Geniet uitsonderlike uitsigte van sonsondergange, waterweg, en jou boot aan die kaai, ‘n paar tree van jou huis af.

Hierdie lieflike huis bied:

  • Ontvangs (ingang / onthaal) area.
  • Oopplan leef en eetkamer.
  • Kombuis met elektriese kookplaat en elektriese Oogvlak Oond
  • Afsonderlike opwas / wasgoedkamer
  • Kroeg vir luukse vermaak
  • Drie slaapkamers
  • Twee Badkamers (Hoof slaapkamer met aansluit badkamer en aparte volledige familie badkamer)
  • Gaste toilet

 

  • Lae instandhoudings tuin.
  • Geplaveide ryweg
  • Dubbele motorhuis met ekstra stoor / werksruimte (elektriese deure)

Bykomstighede sluit in:

  • Blindings
  • Alarm
  • Diefwering
  • Elektroniese besproeiingsstelsel

Kontak my gerus vir besigtiging van hierdie pragtige Waterfront eiendom!


Agent Inligting

Stuur Boodskap