+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Waterfront Port Owen huis met jetty Ref 801 (VERKOOP) R3,300,000

VERKOOP

N Pragtige, onberispelike waterfront huis met swembad, private jetty en aparte woonstel. Een van die beste kopies in die land. Die Noord-wes wind is teen die rugkant van die huis, dit gee n wind stil waterfront met jou boot voor die huis is  Braai beskut teen die wind en geniet die pragtige Weskus sonsondergange.

Uitstekende konstruksie beteken daar is nie ‘n enkele kraak of fout in hierdie huis en geen herstelwerk. Verf en onderhoud is op datum.

Bel my of kliek op die reaksie knoppie vir meer inligting.

Vir n video van die woonstel, druk hier

Vir ‘n video van die lug druk hier

 


Agent Inligting

Gideon Langart
Gideon Langart
Principal
  • Mobiele: +2783 704 1234
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap