+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Prys Verlaag! Waterfront vier slaapkamer huis te koop, Port Owen Ref 825 (VERKOOP) R2,350,000

VERKOOP

Hierdie Waterfront eiendom word tans gebruik as ‘n gastehuis in die hartjie van die mooie Port Owen.

Die eiendom is geskik as een groot huis sowel as vir twee families – ouers, skoonouers vir hul eie private deel, sowel as vir tieners vir hul privaatheid.

Die onderste vloer – het ‘n volledige kombuis, eet kamer, sitkamer, binnehuis braai kamer sowel as twee slaapkamers en twee badkamers.

Die boonste vloer- met sy eie kombuis, sitkamer met kaggel, twee slaapkamers waarvan een ‘n aansluit badkamer het. Slaapkamer sowel as sitkamer maak oop op balkon met beeldskone uitsig oor die waterfront.

Jetty is alreeds ingestalleer.

Net reg om in te trek

Bel ons nou!


Agent Inligting

Vanessa Langart
Vanessa Langart
Agent
  • Mobiele: +27 76 960 3419
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap