+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Waterfront woonstel in Port Owen geleë – Verw 631 (VERKOOP) R740,000

VERKOOP

Ruim twee slaapkamer, twee badkamer toesluit-en-ry woonstel in veilige kompleks, met ‘n oop –  plan kombuis / leefarea, wat lei na die patio waar jy ‘n pragtige uitsig van die Port Owen Hawe  kan geniet terwyl jy braai. Daar is ‘n parkeerplek vir jou motor.


Agent Inligting

Gideon Langart
Gideon Langart
Principal
  • Mobiele: +2783 704 1234
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap