+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Waterfront woonstel in Port Owen Marina te koop vir ‘n winskopie! ref 562 (VERKOOP) R850,000

>VERKOOP<

Die mooie waterfront woonstel het twee slaapkamers en twee badkamers, ruim oop plan kombuis, eetkamer en sitkamer, wat oop maak op sy eie private balkon. Die is nou die lewe!

Kom en beleg in die ontspannende leefstyl in een van die Weskus se lekkerste en veiligste areas met ‘n lae misdaad syfer.

Die woonstel het ook sy eie garage en private parkeerplek.


Agent Inligting

Vanessa Langart
Vanessa Langart
Agent
  • Mobiele: +27 76 960 3419
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap