+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Waterfront woonstel in Port Owen te koop – pragtige uitsig! Verw 567 (VERKOOP) R750,000

VERKOOP

Hierdie sonnige waterfront woonstel het twee slaapkamers met ingeboude kaste en twee badkamers.  n Oopplan kombuis, sit en eetkamer wat met skuifdeure uitloop op n privaat stoep met ingeboude braai.  Pragtige oop uitsigte op die water. Enkel garage en privaat gealokeerde parkeerplek.


Agent Inligting

Gideon Langart
Gideon Langart
Principal
  • Mobiele: +2783 704 1234
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap