+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Waterfront woonstel vir winskoop prys! Verw 733 (VERKOOP) R715,000

VERKOOP

Hierdie twee slaapkamer en twee badkamer waterfront woonstel is geprys om spoedig te verkoop…

Oopplan kombuis, eet en sitkamer met skuifdeure wat oopmaak op n privaat bedekte patio met ingeboude braai.  Geniet die pragtige uitsigte op die Marina.

Hierdie woonstel het sy eie privaat parkering en ook n motorhuis.


Agent Inligting

Vanessa Langart
Vanessa Langart
Agent
  • Mobiele: +27 76 960 3419
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap