+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Drie slaapkamer huis te koop na aan seiljag hawe, Port Owen. Verw 448 (VERKOOP) R690,000

VERKOOP

Hierdie huis is ongeveer 80m van die Port Owen Hoof Seiljag Hawe. Ligging,Ligging, Ligging… Die huis front Noord met sy rug na die wind. Drie slaapkamers, twwee badkamers. Oop plan kombuis, sitkamer en eetkamer (onthaal area). Pragtig hout afwerkings, netjiese tuin en swembad. Groot omheinde agterplaas. Skakel my dadelik vir hierdie ongelooflike winskoop!


Agent Inligting

Vanessa Langart
Vanessa Langart
Agent
  • Mobiele: +27 76 960 3419
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap