+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Weskus Plaas te koop na aan Elandsbaai. Prys Verlaag!!! Verw 1069 R3,600,000

Plaas aan die weskus. Hierdie pragtige 505 hektaar plaas met 2,7 km rivierfront is gelee in n skilderagtige gebied naby Verlorenvlei.

Hierdie mooi plaas bied n Drie slaapkamer huis, arbeidershuis en ‘n groot skuur.

Daar is besproeiingsregte op die plaas. Daar kan ‘n verskeidenheid kleinvee, beeste en perde aangehou word in kampe na aan die huis.

Prys sluit in ekstra grond. As belangstel in plaas sonder ekstra grond kontak my vir prys.

Kontak my gerus vir meer inligting en ‘n besigtiging van hierdie uitstekende geleentheid en belegging!

Kontak by 064 906 0567 of epos na keshia@gideonestates.co.za


Agent Inligting

Gideon Langart
Gideon Langart
Principal
  • Mobiele: +2783 704 1234
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap