+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Winskoop! Dubbelverdieping Huis te koop in Port Owen, Verw 353 R1,195,000

ALLEEN MANDAAT

Hierdie pragtige dubbelverdiepinghuis op ‘n hoekerf het ‘n baie mooi straat aansig en lieflike uitsigte op die water! Geleë in die veilige en gewilde Port Owen.

Hierdie goed geprysde huis bied:     

  • Grondvloer – Oopplan kombuis met opwaskamer, eetkamer en sitkamer. Gaste toilet en stoor area onder die trappe.     
  • Boonste vloer is daar ‘n sitkamerarea wat as studeerkamer- of tuiskantoor gebruik kan word.     
  • Twee slaapkamers met ingeboude kaste. Albei met aansluit badkamers.     
  • Twee motorhuise, een aan elke kant van die huis.

Moet nie uitmis op hierdie winskoop belegging. Kontak my gerus vir besigtiging van die eiendom!


Agent Inligting

Kenny Belling
Kenny Belling

Stuur Boodskap