+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Winskoop erf te koop in Laaiplek, Velddrif Verw 2085 R270,000

Hierdie eiendom is geleë in ‘n rustige omgewing na aan Port Owen, met uitsig op ‘n oop veld.

Bou jou droomhuis en geniet die Weskus lewenstyl en gasvryheid op hierdie winskoop erf met mure aan drie kante. Na aan kerke, winkels en skole.

Kontak my asseblief vir u eiendoms belegging in die Weskus!


Agent Inligting

Kenny Belling
Kenny Belling

Stuur Boodskap