+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Winskoop erf te koop in Velddrif met ekstras verw 832 R360,000

Groot erf te koop in baie gewilde area van Velddrif, rustigheid en kalmte om jou.

Die plot is volledig omhein met ‘n skuif hek ny ingang.

Ekstra sluit in: 2x Wendy huise en ‘n boorgat.

Erf groote is +- 743

Die is ‘n winskopie en waarde vir jou geld!

Bel ons nou!

 

 

Kry ‘n gratis verband vooraf goedkeuring van ‘n spoedige verbandinisieerder Oobalink se

Antonella Werth – Tel: +27 21 975 5669          Epos: antonella@werth.co.za

 


Agent Inligting

Vanessa Langart
Vanessa Langart
Agent
  • Mobiele: +27 76 960 3419
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap