+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Winskoop huis te koop in Laaiplek, Weskus Verw 712 (VERKOOP) R649,000

VERKOOP

Hierdie splinternuut geboude huis het twee ruim slaapkamers, beide en-suite met ingeboude kaste.  Ruim oopplan sitkamer en eetkamer.  Oopplan kombuis met moderne kaste.  Hierdie huis spreek van skoonheid en netheid.  Veiligheidshekke voor al die deure.  Netjies omheinde erf en n lae onderhoud tuin.  Enkel motorhuis.  As jy wil terugsit en ontspan in die Weskus is hierdie plek net vir jou!

Skakel my nou om te besigtig.


Agent Inligting

Gideon Langart
Gideon Langart
Principal
  • Mobiele: +2783 704 1234
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap