+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Winskoop!! Erf te koop in Port Owen . Verw 1031 R250,000

Die +- 700 m² erf is geleë in ‘n baie gewilde area in Port Owen. Vir net R250 000 kan jy daardie droom huis hier bou in die hart van die Weskus.

Bel my nou vir meer inligting .

 

Kry ‘n gratis verband vooraf goedkeuring van ‘n spoedige verbandinisieerder Oobalink se

Antonella Werth – Tel: 022 783 1234          Epos: preapprove@gideonestates.co.za


Agent Inligting

Zharnel Redelinghuys
Zharnel Redelinghuys
  • Mobiele: +27 71 499 8682
  • Faks: 022 783 1004

Stuur Boodskap