+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

WINSKOOP Port Owen. Ref2699 R1,100,000

Groot Winskoop!

Baie min eiendomme in hierdie Prysklas. Spring gou.

Eiendom is gelee in Port Owen in ‘n baie stil straat

Hierdie woning het die volgende om te bied.

Twee Slaapkamers

Twee badkamers.

Oop plan kombuis en Leefarea.

Dubbel motor huis en woonstel.

Die erf is nog nie omhein nie, baie potensiaal.

Skakel vir ‘n afspraak.  Afspraak moet asseblief vroeg tydig gemaak word.

 

 


Agent Inligting

Stuur Boodskap