+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

WINSKOOP!!! Pragtige Visserman’s styl huis te koop in Velddrif. Verw 1040 (VERKOOP) R850,000

VERKOOP

Hierdie pragtige huis bied jou:

  • 3 Slaapkamers, hoof slaapkamer kom met n studie
  • 1 Badkamer
  • Oop plan eet kamer en sitkamer
  • Moderne kombuis met aparte spens en waskamer
  • Buite onder dak braai, onthaal area en swembad met pomp
  • Gevestigde tuin met klimraam en boorgat

Vir hierdie winskoop prys sal die huis gou verkoop. Moenie toelaat dat die een deur jou vingers glip nie.

Bel my gerus by 022 783 1234 vir meer inligting

 

 

Kry ‘n gratis verband vooraf goedkeuring van ‘n spoedige verbandinisieerder Oobalink se

Antonella Werth – Tel: 022 783 1234          Epos: preapprove@gideonestates.co.za


Agent Inligting

Zharnel Redelinghuys
Zharnel Redelinghuys
  • Mobiele: +27 71 499 8682
  • Faks: 022 783 1004

Stuur Boodskap