+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

WINSKOOP: Rivier uitsig wooning te koop in Velddrif R1,299,000

Defnitief ‘n groot winskoop,

Hierdie twee slaapkamer woning is in Velddrif geleë,

met ‘n asemrowinde uitsig op die Bergrivier en sy Voël lewe.

Die woning het ook ‘n woonstel agter en ‘n dubbel motorhuis.

Kontak vir besigtiging.

 


Agent Inligting

Angela Bester
Angela Bester
  • Mobiele: 0849579281

Stuur Boodskap