+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Winskoop!! Twee slaapkamer huis te koop in Velddrif Verw 1078 (VERKOOP) R750,000

 VERKOOP

Hierdie pragtige twee slaapkamer huis is geleë in die gewilde en veilige Velddrif, met die laagste misdaadsyfer in die land. Geleë naby aan winkels, kerke en skole.

Oopplan kombuis en sitkamer met stoep wat gebruik kan word as ‘n eetkamer ruimte. Die slaapkamers, gang en kombuis almal met ingeboude kaste. Een badkamer.

Netjiese, klein tuin en agterplaas.

Enkel motorhuis.

Diefwering vir ekstra veiligheid.

Ideaal vir klein familie, vakansie huis of aftrede.

Kontak my gerus vir ‘n besigtiging van hierdie Winskoop eiendom.


Agent Inligting

Stuur Boodskap