+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Winskoop! Huis te koop in Paradise beach, Langebaan Verw 1055 (VERKOOP) R1,990,000

 VERKOOP

Winskoop huis, sal binnekort verkoop.  Prima eiendom in die Bekende en hoë gehaalte Sekuriteits Beheerde “Estate Paradise Beach” in Langebaan.

Hierdie eiendom is loop afstand na die strand, aangrensend met die bekende klub Myconos Oord. Na aan die “Casino” en “Laguna Mall”. Privaat Skole paar minute weg. Strand Restaurante sowat 2 minute se ry.

Unieke afwerkings en intersante huis, gebou om te onthaal en vermaak. Tandem motorhuis, ruimte vir 3 motors. Afsonderlike Werks spasie. Klip trappe lei tot bo, stoep / onthaal area met jacuzzi en twee afsonderlike ingeboude braaie. Trappe lei van Stoep tot dak. Stoep en dak met ‘n pragtige see en land uitsigte!!. Geniet die pragtige Weskus sonsondergange elke aand!

Oopplan leefarea met kaggel en unieke “Rustic” kombuis met opwaskamer. Hoë plafon met “Cane” afwerkings. Trappe lei tot Hoof slaapkamer met aansluit badkamer. Twee slaapkamers, een met aansluit badkamer en een aparte volledige badkamer. Die huis bied ‘n een slaapkamer woonstel met aparte ingang. Woonstel kan gebruik word as ‘n Vierde slaapkamer met aansluit badkamer of bied ‘n ekstra inkomste deur te verhuur.

Eiendom is beskerm met ‘n alarmstelsel.

Kontak my gerus vir besigtiging van hierdie lieflike eiendom!!


Agent Inligting

Marilize Maree
Marilize Maree
  • Mobiele: 0723059634
  • Faks: 0867102305

Stuur Boodskap