+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Winskoop vir hierdie vierslaapkamer huis in Laaiplek. Verw 732 (VERKOOP) R680,000

VERKOOP

Hierdie huis het vier slaapkamers – twee binne die woning en twee wat private ingang het op n bedekte patio met n nuwe ingeboude braai op die patio.

Aparte privaat sitkamer.  Kombuis met spens en koolstoof.  Die huis het houtvloere, twee bedekte stoepe – een voor en een agter.

Die erf is heeltemal omhein.  Daar is ook n buite stort en toilet en n groot stoorkamer, motorafdak en vars water tenk.

Die huis is pragtig uitgeverf, die struktuur is baie stewig en sterk.

Skakel my gou vir meer inligting..


Agent Inligting

Vanessa Langart
Vanessa Langart
Agent
  • Mobiele: +27 76 960 3419
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap