+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Winskoop! Waterfront erf te koop in Port Owen Verw 1007 (VERKOOP) R750,000

 VERKOOP

Hierdie lieflike waterfront erf het ‘n muur aan een kant wat loop van van die pad na die water.

Jy kan jou droom huis en ‘n private kaai bou om hierdie stil en baie veilige omgewing te geniet.

Die eiendom is baie goed geprys en een van slegs ‘n paar waterfront eiendomme wat oor is in Port Owen.

Kontak my gerus nou!

 

 

Kry ‘n gratis verband vooraf goedkeuring van ‘n spoedige verbandinisieerder Oobalink se

Antonella Werth – Tel: +27 21 975 5669          Epos: antonella@werth.co.za


Agent Inligting

Vanessa Langart
Vanessa Langart
Agent
  • Mobiele: +27 76 960 3419
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap