+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Winskoop woning te koop in Port Owen. Ref2466 R1,035,000

Winskoop woning in Port Owen:

Hierdie woning bied;

3 Slaapkamers,

2 Badkamers,

Oop leef area en

4 Motorhuise, Twee voor en twee agter,

Die agterste twee motorhuise kan maklik omskep word in ‘n tuin woonstel of selfs ‘n kantoor.

Kontak gerus vir meer inligting


Agent Inligting

Angela Bester
Angela Bester
  • Mobiele: 0849579281

Stuur Boodskap