+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Winskoop! Woonstel te koop in Dwarskersbos Verw 1051 (VERKOOP) R780,000

VERKOOP

Oorweeg jy om te trek? Wil jy ‘n gemaklike toesluit en gaan vakansie akkommodasie hê? Wil jy graag afskaal en opsoek na iets kleiner? Dan is hierdie eiendom die antwoord op al jou drome !!! Met:

* Oop plan leef area en kombuis

*2 slaapkamers

* 2 Badkamers

* Buite braai met ongelooflike uitsigte oor die see

* Motorhuis

* Stoep agter met uitsigte oor die berg

* Kompleks swembad

Hoekom wag?

Met hierdie winskoop prys, see-uitsigte, loopafstand van die strand, veilige omgewing….. die eiendom sal binnekort verkoop !!!

Bel my gerus nou vir meer inligting op 022 783 1234 of epos by zharnel@gideonestates.co.za


Agent Inligting

Zharnel Redelinghuys
Zharnel Redelinghuys
  • Mobiele: +27 71 499 8682
  • Faks: 022 783 1004

Stuur Boodskap