+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Woning te koop in Velddrif. Ref 205 R949,000

3 Slaapkamer huis te koop in Velddrif.

Hierdie woning is ideaal vir ‘n jong paartjie of klein gesin.

Die huis is in ‘n stil straat in Velddrif en het die volgende om te bied:

3 slaapkamers wat almal op die boonste vloer aangetref word, die hoofslaapkamer het ook ‘n balkon.

‘n Oopplan leef area en kombuis met ‘n klein tuin wat maklik onderhou kan word en n enkel motorhuis.

 


Agent Inligting

Angela Bester
Angela Bester
  • Mobiele: 0849579281

Stuur Boodskap