+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Woonstel met pragtige rivier uitsig te koop in Velddrif Verw 533 R695,000

Hierdie woonstel is geleë in ‘n baie gewilde area in Velddrif, wat ook bekend is vir sy lae misdaad en rustige omgewing. Dit het 2 slaapkamers beide met aansluit badkamers en met baie ingeboude kaste. Oopplan kombuis en ruim sitkamer.

Geniet ‘n pragtige uitsig oor die Bergrivier vanuit die gerief van jou eie tuiste. As jy graag wil afskaal en opsoek is na iets bietjie kleiner met ‘n pragtige uitsig, moet asseblief nie huiwer, bel ons nou om ‘n aanbod te maak en vir ‘n besigtiging.

Kontak my gerus by 022 783 1234 or epos na zharnel@gideonestates.co.za

 

 

Kry ‘n gratis verband vooraf goedkeuring van ‘n spoedige verbandinisieerder Oobalink se

Antonella Werth – Tel: +27 21 975 5669          Epos: antonella@werth.co.za

 


Agent Inligting

Zharnel Redelinghuys
Zharnel Redelinghuys
  • Mobiele: +27 71 499 8682
  • Faks: 022 783 1004

Stuur Boodskap