+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Rivierfront woonstel met pragtige uitsig te koop in Velddrif Verw 995 (VERKOOP) R595,000

VERKOOP
Alleen mandaat

Hierdie baie netjiese woonstel is geleë naby die gewilde Bokkomlaan. Net twee minutes se stap weg van die Berg rivier. Twee slaapkamer woonstel in ‘n baie goeie toestand met twee badkamers. Oopplan kombuis, eetkamer en sitkamer. Skuifdeure lei na eie private balkon met ‘n pragtige uitsig van die Bergrivier.

Enkel motorhuis groot genoeg vir ‘n boot of twee motors.

Groot winskoop teen hierdie prys!

Moenie huiwer, bel ons vandag nog vir besigtiging

 

 

Kry ‘n gratis verband vooraf goedkeuring van ‘n spoedige verbandinisieerder Oobalink se

Antonella Werth – Tel: +27 21 975 5669          Epos: antonella@werth.co.za


Agent Inligting

Vanessa Langart
Vanessa Langart
Agent
  • Mobiele: +27 76 960 3419
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap