+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Woonstel te koop in sekuriteitskompleks in Langebaan , Weskus Verw 297 R695,000

Baie netjiese een slaapkamer woonstel te koop in die bekende sekuriteitskompleks Sunset Heights. Goed geleë loop afstand van alle geriewe. Laguna Mall, Club Mykonos, Casino, strande en restaurante. Dit is ‘n absolute goeie belegging.

Oopplan leefarea met kombuis. Een slaapkamer en een badkamer. Patio met binnebraai, pragtige uitsig met ‘n mooi grasperk.

Gemeenskaplike swembad en dek .

Gereserveerde parkering.

Kontak my gerus vir besigtiging

 

Kry ‘n gratis verband vooraf goedkeuring van ‘n spoedige verbandinisieerder Oobalink se

Antonella Werth – Tel: +27 21 975 5669          Epos: antonella@werth.co.za


Agent Inligting

Marilize Maree
Marilize Maree
  • Mobiele: 0723059634
  • Faks: 0867102305

Stuur Boodskap