+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Ons Webjoernaal

A & M Fishing Charters. Vir jou diepsee visvang ervaring!

Posted on December 19, 2016 by Gideon Langart in Sailing, Sports Aktiwiteite

A & M Fishing Charters is ‘n diep see visvang “charter” gestasioneer in Velddrif, Weskus. Die vriendelike skipper Andry van Pikkewyn, het jare se ondervinding. Die boot is volledig ingerig met veiligheidstoerusting, en is gesertifiseer en geregistreer by SAMSA.

Inligting oor A & M Fishing Charters:

Mededingende tariewe.

Visvang stokke en aas kan voorsien word op aanvraag.

Besprekings moet een week voor die tyd gedoen word.  50% nie-terugbetaalbare deposito bevestig bespreking, balans betaalbaar op boot. Alle kansellasies: vier dae voor die tyd.

“Video” van jou reis te neem op aanvraag.

Drinkwater en ‘n toilet beskikbaar aan boord.

Wat A & M Fishing Charters het om te bied:     

Diepsee visvang.     

Visvang op DIE BERGRIVIER.     

Walviskyk IN SEISOEN     

Boot ritte op die see

“Ons vertrou dat u die reis saam met ons sal geniet” – Andry Barnard(Skipper)

Andry Barnard A&M Fishing Charters in Velddrif

Bespreek ‘n diepsee visvang trip met Andry en geniet wat die see en die Weskus het om te bied.

A & M Fishing Charters Kontak besonderhede: 071 550 8491 / 076 197 8296

E-pos: andrybarnard89@gmail.com

Facebook-blad: A & M Fishing Charters


0 comments

Comments are closed.