+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Ons Webjoernaal

Ocra – Moord Walvisse gesien in Langebaan-strandmeer!

Posted on January 24, 2017 by Gideon Langart in Ontspanning en Bestemmings, Sailing, Sports Aktiwiteite

Orcas- Moord walvisse, word dikwels opgemerk in die waters rondom die Kaap, daar was al ‘n paar ongelooflike besigtigings van plekke soos Valsbaai, Simonstad en Gansbaai, dit is wel skaars vir Orcas om gesien te word in die Langebaan-strandmeer! Langebaan seil en vaar skool was op die strandmeer met studente toe hulle twee Orcas in die water sien, ‘n seldsame uitsig, maar miskien een wat meer algemeen sal word. Foto’s was opgesit op hul offisele Facebook bladsy Atlantic Yachting School, en was gou gedeel deur baie mense.

Hierdie pragtige diere was gesien ongeveer 20 meter van hul boot af. Daar is gesê dat die walvisse lyk jonk, maar was ‘n goeie grootte – ongeveer dieselfde as die boot – en dit is 10 meter.


0 comments

Comments are closed.