+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Ons Webjoernaal

Terwyl ek uitkyk deur ons Kantoor se venster…

Posted on May 13, 2016 by Gideon Langart in Sailing

Kom daar ‘n massiewe boot, wat gebou is deur ‘n kliënt van ons voor die kantoor van ons verby oppad om bekendgestel te word op die waters van Port Owen, Marina. Dit wys net watse groot seiljagte en bote hier in Port Owen aangehou en op die waters gestuur kan word. Wat dit nog beter maak is dat ons het die beste vaar waters in die land op ons voorstoep, St Helenabaai. En baie wonderlike nabygeleë vaar bestemmings. So bring jou boot na Port Owen en geniet die wonderlike seil ervarings of maak jou droom waar deur om op die water te bly.


0 comments

Comments are closed.