+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Tag: Jacobsbaai

Welkom op die R27 Weskus Pad

Posted on October 26, 2015 by Gideon Langart in Ontspanning en Bestemmings

  Die Weskus Pad (R27) neem die besoeker van die besige stadslewe van Kaapstad na ‘n wereld van rustige dorpe, ruwe kuslyne, eindelose strande en warm, vriendelike mense. Die Weskus se Meditereense klimaat belowe lang sondeurdrenkte somersdae, groen winters en in die lente die wereldbekende blomme van die Weskus en Namakwaland wat deur die die […]

Bly die lees van →